web analytics
Indien u 'n lid is van NG Gemeente Soutpansberg en 'n besigheid bestuur of besit KLIK HIER om op hierdie blad te adverteer

Langtafel Ete 17 Nov 18

Die jaarlikse langtafel ete word aangebied deur die Vroue-aksie, kaartjies is beskikbaar teen R150,00 pp, kontak asseblief die kerkantoor om kaartjies te bekom.

Spasie vir hierdie webwerf word goedgunstelik voorsien deur My Vriend Webdienste.