web analytics
Indien u 'n lid is van NG Gemeente Soutpansberg en 'n besigheid bestuur of besit KLIK HIER om op hierdie blad te adverteer

Pinksterdienste 9 to 12 Junie 2019


Bring u familie, vriende en kennisse saam na die besondere dienste wat aangebied word deur Dr Johan Pienaar.
Die temas vir die dienste is as volg:
9 Junie 19: God se 5 punt plan teen bekommernis.
10 Junie 19: Hoe tel jy op?
11 Junie 19: Bemoedig mekaar.
12 Junie 19: Vergewe mekaar.
Kom deel asseblief saam met ons in die Geseënde dienste!!

Spasie vir hierdie webwerf word goedgunstelik voorsien deur My Vriend Webdienste.