web analytics
Indien u 'n lid is van NG Gemeente Soutpansberg en 'n besigheid bestuur of besit KLIK HIER om op hierdie blad te adverteer

Veiling op Jagpakket in die Soutpansberg omgewing

NGK Soutpansberg bied aan ‘n Jagpakket in die vorm van ‘n veiling via SMS.

Die pakket sluit in 3 dae, 2 nagte verblyf op ‘n plaas in die Louis Trichardt omgewing, die jag van ‘n Zebra en ‘n Rooibok ooi in.
SMS asb Jagpakket, u naam en die bod na 083 419 1143, die SMS veiling eindig op 27 Sep 19 om 00h00. Die hoogste SMS bod sal as openings aanbod op die jaarlikse lewende losgoedveiling wat op 28 Sep 2019 in die Soutpansberg Kerksaal aangebied word. Verseker dat u SMS bod hoog genoeg is om nie die pakket op die dag van die lewendige veiling so oor te dra aan ‘n hoër bod nie.
Enige navrae kan ook gerig word aan Nico Lotter by 083 419 1143

Spasie vir hierdie webwerf word goedgunstelik voorsien deur My Vriend Webdienste.