web analytics
Indien u 'n lid is van NG Gemeente Soutpansberg en 'n besigheid bestuur of besit KLIK HIER om op hierdie blad te adverteer
Wat gebeur vandag?

2020-02-27

Geen aktiwiteite vandag

facebook
Besoek en "Like" ons facebook blad om gereelde en toepaslike inligting te ontvang. Van kommervrye krummels tot kommerwekkende kwessies. Gister, vandag en môre.
Verjaarsdae
birthday_cake
-03-04 2020
Adriaan Erasmus
, Marisa Loock
-03-06 2020
Jolin Breytenbach
, Martie Le Roux
, Rennie Lotter
-03-07 2020
Lillian Connan

Indien u ‘n lid is van die NG Gemeente Soutpansberg en ‘n besigheid bestuur of besit is u welkom om u besigheid op hierdie blad te adverteer.

Die volgende is van toepassing:

  • U advertensie (webwerf en baniere) sal eers goedgekeur word deur Riaan Hattingh, die persoon in beheer van banier advertensies.
  • Indien van toepassing en tot voordeel van ons teikenmark op ander webwerwe sal ons u baniere ook op ander webwerwe buiten die van die kerk kan plaas – teen geringe koste of ‘n ruiltransaksie. Meer inligting is beskikbaar by http://passionate.co.za/pages/banners.htm#SPECIAL_ARRANGEMENT_CAMPAIGNS indien u ‘n verblyf-tipe besigheid bestuur of bedryf.
  • U moet ‘n geldige webadres voorsien – indien u nie oor ‘n webwerf beskik nie kan u ook gebruik maak van ander web adresse soos bv ‘n facebook adres.
  • U sal ons van drie baniere voorsien van die volgende groottes:
    • 468X60 – jpg, png, gif of ge-animeerde gif
    • 250X300 – jpg, png, gif of ge-animeerde gif
    • 120X120 – jpg, png, gif of ge-animeerde gif

Indien u NIE ‘n lid van die NG Gemeente Soutpansberg is nie besoek asseblief http://passionate.co.za/pages/banners.htm vir meer besonderhede.

Voltooi onderstaande vorm om voort te gaan met u aansoek:




Ontwerp asseblief baie basiese baniere vir my van gegewens van my eie webbladsy.Ek het my eie baniere ontwerp en gaan dit nou oplaai.




Ontwerp asseblief baie basiese baniere vir my van gegewens van my eie webbladsy.Ek het my eie baniere ontwerp en gaan dit nou oplaai.




Ontwerp asseblief baie basiese baniere vir my van gegewens van my eie webbladsy.Ek het my eie baniere ontwerp en gaan dit nou oplaai.



  • 2020-03-01
    • Erediens
      9:00 AM - 10:00 AM

      ErediensTime: 9:00 AM - 10:00 AM
    • Kategese
      10:15 AM - 11:00 AM
      KategeseTime: 10:15 AM - 11:00 AM
  • 2020-03-06
    • Biddag vir Vroue
      7:00 AM - 8:00 AM
      Biddag vir VroueTime: 7:00 AM - 8:00 AM
  • 2020-03-07
    • Wêreld Biddag vir Mans
      7:00 AM - 8:00 AM
      Wêreld Biddag vir MansTime: 7:00 AM - 8:00 AM
    • MannekampMannekamp
  • 2020-03-08
    • Erediens
      9:00 AM - 10:00 AM

      ErediensTime: 9:00 AM - 10:00 AM
    • Vroudiens Bestuur
      10:15 AM - 11:00 AM
      Vroudiens BestuurTime: 10:15 AM - 11:00 AM
    • Kategese
      10:15 AM - 11:00 AM
      KategeseTime: 10:15 AM - 11:00 AM
    • Deurkollekte: CMRDeurkollekte: CMR