“Moet ek gaan met leë hande, moet ek so my Heer ontmoet?"- HL 234
Nuwe intrekkers & Veranderinge
Vul asseblief hierdie vorm in indien u ‘n nuwe intrekker is of indien enige van u persoonlike besonderhede verander het.
X
Slegs 50 lidmate mag eredienste bywoon, indien u die volgende diens wil bywoon whatsapp asb u inligting voor Vrydae 12h00 na 079 116 1700, u sal 'n bevestigingsboodskap ontvang indien daar plek beskikbaar is